But Ma, I will never forget your beautiful smile

Brooding, I remember growing up

Expressionless due to hardships of life

Surrounded by stress and strife

Haunted by poverty, yet, we were greeted with a smile

 

Ma, you will never be forgotten

Even though we will at no time see you again

Your life was an inspiration

Flabbergasted that we missing out on your inspirational heart

 

Love that breaks away the clouds making space for sunshine

Feels like you vanished away without explanation

Even though I knew it happened

Your safe in heaven under the protection of God

 

I will hold on to the memories of the past

To handle the troubled future times

Somehow, I know I will be with you once more

However, right now, you have gone and I will make peace with it

 

Ma, I know you not here with us

But Ma, I will never forget your beautiful smile

 

Advertisements

Hartseer

Hartseer Gedagte gedagte gedagte

Hoekom hardloop jy weg met my?

Ons het dan n ooreenkom

Dagdroom net die goeie dinge in die lewe

 

Maar nee, hartseer moet altyd die kop uitsteek

Al wil n mens van hom vergeet

Sal gedagte my altyd laat onthou hoe dit voel

Dag na dag bietjie biejie kom dit trug

 

Soos n dief in die nag

Wil hartseer my nie uitlos nie

Net as ek dink die goeie dinge is hier

Word ek weer trug gedruk in die donker hoekjie

 

Sonder blydskap of gelukkigheid

Maar ekt n woordjie met hartseer

Want ek sal dit nie toelaat nie

My gedagtes is myne en smag na gelukkigheid

 

My lewe is myne and hartseer het nie n plekkie nie

Al wil hy n plekkie maak

My drome en gelukkigheid is myne

En hartseer gaan dit nie weg neem van my nie

Her life, her choice… will she make it

Standing in the middle

Walls closing in, space disappearing

Broken and hurt face

Soul saddens to core

When did it get to this point?

 

Pondering

Facing a life of wretchedness

She wonders if things will get better

Desolation, no happiness in sight

When did it get to this point?

 

Thinking

After all these years

A life imagined, gone

Nothing seems to work

When did it get to this point?

 

Praying

This will come to an end

Wishing for a family of her own

Desiring love that will last forever

When did it get to this point?

 

Her life, her choice… will she make it

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Needs

The most important thing to remember is – we are put on this earth by GOD to help each other. LOVE IS WHAT THE WORLD DESIRE. No one can survive without the touch of another human being. Life is never 100 per cent flawless, but as long as our main important DESIRES are being met, and our resources are being used well, we will not suffer psychological health glitches.

However, with this being said, if only one of these desire is unmet, or our resources are being altered, it can affect our psychological health and well-being. That is why it is so important that we as human beings feel safe, feel in control, feel affection, feel purposeful, feel appreciated and feel inspired. This can be achieved by working TOGETHER, working hard and trying to make the world a better place.

Start with one small GOOD deed A DAY…….. with GOD by your side

Each day we see how people’s behavior brings horrors to the world. Why do these people act the way they act. Well it’s clear that these people lost themselves along the way. Accepting themselves for the horrified acts committed.

Taking control, they have the willing power to show the world they can change. They show the world they want to, they can be better and change. By doing so, someone out there will see the potential in them and will give them the chance their deserve in life, for life give use obstacles but its how we handle it that makes us strong people.

Start with one small GOOD deed A DAY…….. with GOD by your side

Imagine a world where there is peace and care and love. Wouldn’t that mean that everyone needs would be met and that the love that we feel in our heart can be share with the people around us? Well wishful thinking. The world is a hard place and each person is responsible for their own needs.

That’s why it’s so vital that we as individuals look deep inside and see what we have to offer the world so in return all our NEEDS can be adhered to achieving by OUR objectives and goals WE have set out for ourselves.

Start with one small GOOD deed A DAY…….. with GOD by your side

Hy is van sy kop af

Orange, en toe rooi.. die verkeerslig bewaar
Dikvel, orent, in regop houding met sy voete
Staan hy op die hoekie, kranksinnig van sy kop af, sy wonder
Geesstesarbeid verrig, watter man staar in die verte doodstill
Lyk of hy heeltemal bossies raak

Totaal van sy verstand af, half verskrik
So tussen die stilte, net vir n sekond
Skeet en skree hy soos n seuntjie opsoek na sy moeder
Soos dit wil voorkom, word hy heeltemal vermy
Dalk omdat hy met sy papier sakkie staan onder sy sy

Uitgeteer soos n brandsiek hond
Spanning sigbaar in elke gesig trekking
Hierdie man is deur diep waters, onbetwisbaar
Net hy sal weet hoekom en waarom
Hy neul ontwyfelbaar elke dag daaroor

Verkeerslig verander na groen, en
Die motor vertrek stadig en geluidelik weg
Met weinig spoed sien sy die mal man verdwyn
Met hartseer in haar hart hoop sy ,eendag, sy sien hom weer
Die mal man, die mal man….ek sal bid vir u, dink sy

Sien jou gat Kullid style

Eendag op n reen dag, oh nee donder dit was n sonnige daggie

Sit ons op die stoep en all of a sudden klap die skootte

Watte gemoer gaan hier aan, dink ek by myself

Hier sien iemand sy gat in n vis blik

Jy hoor net Ba, ba, ba, ba, ba,ba

Ons vleig soos ou kalkoene op, vrek geskrik

Sien ons hier die ouens spat, spat vir hul lewe

Wil mos met hulle nwata gedagtes kom

Min het hul geweet hier kom nou k@k

Een skoot vleig verby die merrim langs, sin se dak

Sy gil so hard, dat gatiep in Hanover Park dit kan hoor en homself verkak

Dis net geraas van al kante, die gangs is alweer besig

Ou dik gat, spat te stadig en daar het hul hom

Sjoe, dai kop klap op die pavement as of iemand plat mag in die pool gespring het

So voorbarrig soos kan kom, ons wil nou agter die kap van die byl kom

Wat foot foot nonsense gaan nou aan,

Toe hoor ons n stemmetjie se, dis ons, ons wil hul rob

Fokkel geweet die ouens is gewapen.

Die young one’s het gedink hul score

Maar my ouma het altyd gese, hou jou vingers uit ander mense se pie uit

Maar oor was min.

En dis hoe gou jy jou gat kan sien…onderste bo met jou stert in die lug.